Dulles Internasionale Lughawe

Washington Dulles Int. Lughawe
IATA: IADICAO: KIADFAA: IAD
Opsomming
Tipe lughawe Siviel
Eienaar/Operateur Metropolitan Washington Airports Authority
Bedien Washington metropolitaanse area
Ligging Dulles, Virginië, Verenigde State
Geopen 17 November 1962 (1962-11-17)
Spil vir Southern Airways Express[1]
United Airlines
Hoogte bo seevlak 313 vt / 95 m
Koördinate 38°56′40″N 077°27′21″W / 38.94444°N 77.45583°W / 38.94444; -77.45583
Webtuiste flydulles.com
Landkaart
FAA lughawediagram
FAA lughawediagram
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
01L/19R 9 400 2 865 Beton
01C/19C 11 500 3 505 Beton
01R/19L 11 500 3 505 Beton
12L/30R 10 501 3 201 Beton
Statistieke (2022)
Lugbewegings 232 972
Passasiers 21 376 896
Vrag (metrieke ton) 226 096
Bron: Federale Lugvaartadministrasie – passasiersverkeer[2]

Washington Dulles Internasionale Lughawe (IATA: IAD, ICAO: KIAD, FAA LID: IAD), tipies na verwys as Dulles-lughawe of bloot Dulles (/ˈdʌlɪs/ DUL-iss), is 'n internasionale lughawe geleë in die Ooste van die Verenigde State, in Loudoun County en Fairfax County in Virginië, 42 kilometer wes van die middestad van Washington, D.C..[3]

  1. Lancaster's Hometown Airline to Serve Washington-Dulles
  2. "Dulles Air Traffic Statistics". Metropolitan Washington Airports Authority. Januarie 2022. Besoek op 17 Februarie 2022.
  3. "Dulles International Airport". Metropolitan Washington Airports Authority. Besoek op 4 Desember 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search